Die dokument oor my familiegeskiedenis kan bereik word deur op die skakel hierbo te klik. (PDF dokument)
My naam is Herman van Staden. Ek woon in Pretoria Suid-Afrika en een van my stokperdjies is die naspeur van die Van Staden familiegeskiedenis
Ek is geen skrywer nie, so moenie 'n litirĂªre meesterstuk verwag nie. Ek het bloot oor die jare soveel inligting oor die Van Staden familie versamel dat ek dit nodig geag het om dit in 'n formaat te plaas waar dit vir 'n groter groep belangstellendes toeganklik kan wees. Ek dink ook glad nie dat hierdie dokument volmaak of afgehandel is nie en sal alle kommentare, byvoegings of regstellings waardeer. Ek hoop julle almal geniet dit net soveel om die inligting te lees as wat ek die samestelling daarvan geniet het.
Stuur gerus 'n boodskap